aansporing [boodskap #132471] |
Fri, 31 July 2020 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aansporing
Afbreking: aan•spo•ring
Selfstandige naamwoord: aansporing
Meervoud: aansporings
Verkleinwoord: aansporinkie
Meervoud van verkleining: aansporinkies
Betekenis:
• Dit wat aanspoor. Iets wat 'n individu motiveer om tot aksie oor te gaan.
Gebruik:
• Almal het 'n bietjie aansporing nodig om weer aan die gang te kom na die heerlike vakansie.
Vertaling:
Engels: encouragement, incentive, incitement
Nederlands: aansporing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|