skoolterrein [boodskap #132463] |
Fri, 31 July 2020 11:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolterrein
Afbreking: skool•ter•rein
Samestelling: skool + terrein
Selfstandige naamwoord: skoolterrein
Meervoud: skoolterreine
Verkleinwoord: skoolterreintjie
Meervoud van verkleining: skoolterreintjies
Betekenis:
• Die perseel waarop 'n skool gebou en vanwaar dit bedryf word.
Gebruik:
• Daar word van leerders verwag om die skoolterrein netjies en skoon te hou.
Vertaling:
Engels: school ground
Nederlands: schoolterrein
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|