Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » varksog
varksog [boodskap #132457] Thu, 30 July 2020 20:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
varksog
Afbreking: vark•sog
Samestelling: vark + sog
Uitspraak: /ˈfɑrksoχ/


Selfstandige naamwoord: varksog
Meervoud: varksôe, varksogge
Verkleinwoord: varksoggie
Meervoud van verkleining: varksoggies

Betekenis:
• 'n Vroulike vark.

Gebruik:
• 'n Varksog se enigste plig is om twee keer per jaar 'n werpsel gesonde, goed-ontwikkelde speenvarkies te produseer.

Sinoniem:
• sog

Antoniem:
• varkbeer

Vertaling:
Engels: sow
Nederlands: zeug, vrouwtjesvarken, moederzwijn
Xhosa: imazi yehagu
Zoeloe: ingulube yensikazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: varkbeer
Volgende onderwerp: verdunner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:25:54 UTC 2025