vormbaar [boodskap #132454] |
Thu, 30 July 2020 18:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vormbaar
Afbreking: vorm•baar
Samestelling: vorm + -baar
Byvoeglike naamwoord: vormbaar
Vergrotende trap: vormbaarder
Oortreffende trap: vormbaarste
Attributief: vormbare
Partitief: vormbaars
Betekenis:
• Wat gevorm kan word.
Gebruik:
• Die jong kind is vormbaar en buigsaam en moet tot fisieke en geestelike volwassenheid gelei word.
Sinoniem:
• kneebaar
• plasties
Vertaling:
Engels: moldable, plastic, formable
Nederlands: vormbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|