vertroebel [boodskap #132448] |
Thu, 30 July 2020 16:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertroebel
Afbreking: ver•troe•bel
Samestelling: ver- + troebel
Werkwoord: vertroebel
Verlede tyd: het vertroebel
Betekenis:
• Troebel maak; onduideliker en minder helder word of maak.
Gebruik:
• Hierdie onnodige moddergevegte vertroebel die waters.
Afgelei:
• vertroebeling
Vertaling:
Engels: to make turbid, become muddy, become unclear, muddle, haze
Nederlands: vertroebelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|