Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertroebeling
vertroebeling [boodskap #132447] Thu, 30 July 2020 16:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vertroebeling
Afbreking: ver•troe•be•ling
Samestelling: vertroebel + -ing


Selfstandige naamwoord: vertroebeling
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van vertroebel; onduideliker en minder helder maak of word.

Gebruik:
• 'n Katarak is die vertroebeling van jou oog se natuurlike lens.
• 'n Diplomatieke flater het aanleiding gegee tot die vertroebeling van verhoudinge tussen die twee lande.

Sinoniem:
• beneweling

Antoniem:
• sereniteit

Vertaling:
Engels: turbidity, haze
Nederlands: vertroebelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kasteel
Volgende onderwerp: vertroebel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:52:53 UTC 2025