Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » letterkundig
letterkundig [boodskap #132445] Thu, 30 July 2020 09:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
letterkundig
Afbreking: let•ter•kun•dig
Samestelling: letterkund(e) + -ig
Uitspraak: /ˌlɛ.tərˈkœn.dəx/


Byvoeglike naamwoord: letterkundig
Attributief: letterkundige
Partitief: letterkundigs

Betekenis:
• Met betrekking tot die letterkunde.

Gebruik:
• Marais se "Winternag" word allerweë as die eerste letterkundig betekenisvolle Afrikaanse gedig beskou.

Sinoniem:
• literêr
• literaries

Afkorting:
• lettk.

Afgelei:
• letterkundige

Vertaling:
Engels: literary, pertaining to literature
Nederlands: letterkundig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: presensie
Volgende onderwerp: kasteel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:29:07 UTC 2025