| presensie [boodskap #132443] |
Do., 30 Julie 2020 07:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
presensie
Afbreking: pre•sen•sie
Selfstandige naamwoord: presensie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die aanwesigheid of teenwoordigheid van iets of iemand op 'n bepaalde plek en tyd.
Gebruik:
• Indien presensie geneem word, daag die meeste mense net op en loop weer.
Sinoniem:
• aanwesigheid
• teenwoordigheid
Antoniem:
• absensie
Afgelei:
• presensiegeld
• presensielys
Vertaling:
Engels: presence
Nederlands: presentie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|