Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsterf
uitsterf [boodskap #132442] Wed, 29 July 2020 21:02
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsterf
Afbreking: uit•sterf
Samestelling: uit + sterf


Werkwoord: sterf uit, uitsterf
Verlede tyd: het uitgesterf
Teenwoordige deelwoord: uitsterwende

Betekenis:
• Die proses waartydens al die individue van 'n spesie doodgaan, en die spesie as 'n geheel ophou bestaan.

Gebruik:
• Die oomblik van uitsterwing word gewoonlik beskou as die dood van die laaste lid van die spesie, hoewel die vermoë om aan te teel waarskynlik vroeër reeds verloor is.

Vertaling:
Engels: to die out, become extinct
Nederlands: uitsterven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roofvoël
Volgende onderwerp: presensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:29:17 UTC 2025