Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sandluis
sandluis [boodskap #132440] Wed, 29 July 2020 20:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sandluis.
'n Sandluis.
sandluis
Afbreking: sand•luis
Samestelling: sand + luis


Selfstandige naamwoord: sandluis
Meervoud: sandluise
Verkleinwoord: sandluisie
Meervoud van verkleining: sandluisies

Betekenis:
• 'n Isopood wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom, Ligia dilatata.

Gebruik:
• Die sandluis word in opdrifsels in die hoë tussengetysone aangetref.

Hiperoniem:
• isopood

Vertaling:
Latyn: Ligia dilatata

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sangvoël
Volgende onderwerp: roofvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:45:14 UTC 2025