sangvoël [boodskap #132439] |
Wed, 29 July 2020 20:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sangvoël
Afbreking: sang•vo•ël
Samestelling: sang + voël
Uitspraak: /sangvoël/
Selfstandige naamwoord: sangvoël
Meervoud: sangvoëls
Verkleinwoord: sangvoëltjie
Meervoud van verkleining: sangvoëltjies
Betekenis:
• Lid van die orde Passeriformes, 'n groot orde van moderne voëls wat kleinerig is en meestal goed kan sing.
Gebruik:
• Die dikbekraaf se snawel van 8-9 cm lank, die grootste van enige sangvoël.
Hiperoniem:
• voël
Vertaling:
Engels: passerine
Nederlands: zangvogels
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|