invloedsfeer [boodskap #132436] |
Wed, 29 July 2020 19:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
invloedsfeer
Afbreking: in•vloeds•feer
Samestelling: invloed + sfeer
Uitspraak: /ˈən.flutˌsfɪə̯r/
Selfstandige naamwoord: invloedsfeer
Meervoud: invloedsfere
Betekenis:
• 'n Kring of gebied waarbinne persoon of 'n entiteit (soos 'n staat) invloed het.
Gebruik:
• Die Oekraïne val al vir eeue lank binne Rusland se invloedsfeer.
Vertaling:
Engels: sphere of influence
Nederlands: invloedssfeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|