opdaag [boodskap #132435] |
Wed, 29 July 2020 19:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opdaag
Afbreking: op•daag
Samestelling: op + daag
Uitspraak: /ˈɔp.dɑːχ/
Werkwoord: daag op, opdaag
Verlede tyd: het opgedaag
Teenwoordige deelwoord: opdagende
Betekenis:
• By 'n plek aankom; genooid of ongenooid jou verskyning maak.
Gebruik:
• Toe paramedici by die toneel opdaag, was dit reeds te laat.
Sinoniem:
• aankom
• arriveer
• uitslaan
• verskyn
Vertaling:
Engels: to arrive, turn up, appear
Nederlands: opdagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|