Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paddaman
paddaman [boodskap #132429] Tue, 28 July 2020 14:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Paddaman.
'n Paddaman.
paddaman
Afbreking: pad•da•man
Samestelling: padda + man


Selfstandige naamwoord: paddaman
Meervoud: paddamanne
Verkleinwoord: paddamannetjie
Meervoud van verkleining: paddamannetjies

Betekenis:
• Persoon met 'n duikpak, duikbril en paddavoete wat vir plesier of vir werk onder water swem.

Gebruik:
• Die paddaman het ure lank na die lyk onder die water gesoek.

Sinoniem:
• duiker
• diepseeduiker

Vertaling:
Engels: diver; frogman
Nederlands: kikvorsman; duiker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oester
Volgende onderwerp: pluimbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:42:57 UTC 2025