seepaling [boodskap #132427] |
Tue, 28 July 2020 13:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seepaling
Afbreking: see•pa•ling
Samestelling: see + paling
Selfstandige naamwoord: seepaling
Meervoud: seepalings
Verkleinwoord: seepalinkie
Meervoud van verkleining: seepalinkies
Betekenis:
• 'n Paling wat in die see leef, Conger conger.
Gebruik:
• 'n Seepaling het 'n dik slangagtige lyf, donkergrys van kleur, met 'n lang kop.
Sinoniem:
• see-aal
Vertaling:
Engels: conger eel
Nederlands: zeepaling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|