Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorbodig
oorbodig [boodskap #132425] Tue, 28 July 2020 11:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorbodig
Afbreking: oor•bo•dig


Byvoeglike naamwoord: oorbodig
Vergrotende trap: oorbodiger
Oortreffende trap: oorbodigste
Attributief: oorbodige
Partitief: oorbodigs

Betekenis:
• Te veel van iets; wat nie nodig of nie meer nodig is nie.

Gebruik:
• Al die ekstras is tog maar eintlik oorbodig.

Sinoniem:
• onnodig
• oortollig

Afgelei:
• oorbodigheid

Vertaling:
Engels: superfluous, redundant
Nederlands: overbodig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: partikel
Volgende onderwerp: proteïen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:37:05 UTC 2025