poep [boodskap #132419] |
Mon, 27 July 2020 20:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
poep
Afbreking: poep
Selfstandige naamwoord: poep
Meervoud: poepe
Verkleinwoord: poepie
Meervoud van verkleining: poepies
Betekenis:
• (plat) Gasvormige ontlasting vanuit die derms.
Gebruik:
• Oupa gee 'n harde poep.
Afgelei:
• poephol
• poepwedstryd
Vertaling:
Engels: fart
Nederlands: scheet, wind
Werkwoord: poep
Verlede tyd: het gepoep
Betekenis:
• 'n Windjie laat.
Gebruik:
• Wie poep so?
Vertaling:
Engels: to fart
Nederlands: schijten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|