Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grimering
grimering [boodskap #132417] Ma, 27 Julie 2020 17:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grimering
Afbreking: gri•me•ring


Selfstandige naamwoord: grimering
Meervoud: grimerings

Betekenis:
• Skoonheidsmiddel vir die gesig en oë wat 'n mens (veral vrouens) mooi laat lyk.

Gebruik:
• Moenie jouself wegsteek onder dik lae grimering nie, maar moet ook nie die waarde van grimering onderskat nie.

Sinoniem:
• jeugdeeg
• plooipleister
• plooisement
• wonderverf

Vertaling:
Engels: makeup
Nederlands: make-up

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kriewel
Volgende onderwerp: poep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 16:26:45 MGT 2024