grimering [boodskap #132417] |
Mon, 27 July 2020 17:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grimering
Afbreking: gri•me•ring
Selfstandige naamwoord: grimering
Meervoud: grimerings
Betekenis:
• Skoonheidsmiddel vir die gesig en oë wat 'n mens (veral vrouens) mooi laat lyk.
Gebruik:
• Moenie jouself wegsteek onder dik lae grimering nie, maar moet ook nie die waarde van grimering onderskat nie.
Sinoniem:
• jeugdeeg
• plooipleister
• plooisement
• wonderverf
Vertaling:
Engels: makeup
Nederlands: make-up
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|