saakmakend [boodskap #132415] |
Mon, 27 July 2020 12:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saakmakend
Afbreking: saak•ma•kend
Byvoeglike naamwoord: saakmakend
Attributief: saakmakende
Betekenis:
• Wat belangrik is en saak maak.
Gebruik:
• Dis ons plig om Afrikaans lewenskragtig te hou sodat dit steeds saakmakend is.
Sinoniem:
• beduidend
• betekenisvol
• materieel
Vertaling:
Engels: material, significant
Nederlands: materieel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|