Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mastig
mastig [boodskap #132414] Mon, 27 July 2020 11:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mastig
Afbreking: mas•tig


Tussenwerpsel: mastig

Betekenis:
• 'n Versagting van die woord "magtig".

Gebruik:
Mastig, maar dit is warm vandag!

Afgelei:
• allemastig

Verwant:
• maggies

Vertaling:
Engels: gracious!, good heavens!
Nederlands: machtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kookboek
Volgende onderwerp: saakmakend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:39:40 UTC 2025