Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ansjovis
ansjovis [boodskap #132409] Sun, 26 July 2020 19:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ansjovissie.
'n Ansjovissie.
ansjovis
Afbreking: an•sjo•vis


Selfstandige naamwoord: ansjovis
Meervoud: ansjovisse
Verkleinwoord: ansjovissie
Meervoud van verkleining: ansjovissies

Betekenis:
• 'n Klein seevissie van die familie Engraulidae en orde Clupeiformes wat in groot skole voorkom.

Gebruik:
• Wil jy ansjovis op jou pizza hê?

Afgelei:
• ansjovisfilette
• ansjovissmeer
• ansjovisvangs

Vertaling:
Engels: anchovy, white bait
Nederlands: ansjovis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Bybelkenner
Volgende onderwerp: geelbaadjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:22:39 UTC 2025