Bybelkenner [boodskap #132408] |
Sun, 26 July 2020 19:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bybelkenner
Afbreking: By•bel•ken•ner
Samestelling: Bybel + kenner
Selfstandige naamwoord: Bybelkenner
Meervoud: Bybelkenners
Verkleinwoord: Bybelkennertjie
Meervoud van verkleining: Bybelkennertjies
Betekenis:
• Persoon wat die Bybel studeer en as 'n kundige op die gebied beskou word.
Gebruik:
• Hy is 'n fenomenale Bybelkenner en het 'n uitstekende Woordbediening.
Sinoniem:
• biblis
• biblisis
• Skrifkenner
Vertaling:
Engels: biblical critic
Nederlands: bijbelse criticus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|