populêr [boodskap #132407] |
Sun, 26 July 2020 19:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
populêr
Afbreking: po•pu•lêr
Byvoeglike naamwoord: populêr
Vergrotende trap: populêrder
Oortreffende trap: populêrste
Attributief: populêre
Partitief: populêrs
Betekenis:
• Waarvan mense hou; wat gretig aftrek vind.
Gebruik:
• Die park is populêr onder natuurliefhebbers, avonturiers en stadsbewoners wat vanaf die stadslewe wil ontsnap.
Sinoniem:
• geliefd
• gewild
Antoniem:
• onpopulêr
• ongewild
Afgelei:
• populariteit
Vertaling:
Engels: popular
Nederlands: populair, gewild
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|