netwerk [boodskap #132406] |
Sun, 26 July 2020 18:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
netwerk
Afbreking: net•werk
Selfstandige naamwoord: netwerk
Meervoud: netwerke
Verkleinwoord: netwerkie
Meervoud van verkleining: netwerkies
Betekenis:
• 'n Geheel met veelvuldige vertakkings wat aandui hoe mense of dinge met mekaar verbind is.
Gebruik:
• Ek het 50 mense in my Twitter-netwerk.
• Die Internet is 'n enorme netwerk van kleiner netwerke.
Hiponiem:
• padnetwerk
• rekenaarnetwerk
• spoornetwerk
• telefoonnetwerk
Afgelei:
• netwerkbemarker
• netwerkskepping
• netwerkprogrammatuur
• netwerkrekenaar
• netwerksisteem
• netwerkstelsel
Vertaling:
Engels: network
Nederlands: netwerk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|