Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seevoël
seevoël [boodskap #132405] So., 26 Julie 2020 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26548
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Seevoëls by 'n vissersboot.
Seevoëls by 'n vissersboot.
seevoël
Afbreking: see•vo•ël
Samestelling: see + voël


Selfstandige naamwoord: seevoël
Meervoud: seevoëls
Verkleinwoord: seevoëltjie
Meervoud van verkleining: seevoëltjies

Betekenis:
• 'n Voël wat aangepas is om langs of op die see te lewe.

Gebruik:
• Die albatros is 'n seevoël wat selde naby land kom.
• Meeue, malgasse en pikkewyne is ook seevoëls.

Antoniem:
• landvoël

Hiperoniem:
• voël

Hiponiem:
• albatros
• meeu
• pikkewyn

Afgelei:
• seevoëlkolonie
• seevoëlbevolking
• seevoëlspesie

Vertaling:
Engels: seabird, sea fowl, marine bird
Nederlands: zeevogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teller
Volgende onderwerp: netwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 19 21:40:39 UTC 2026