noemer [boodskap #132403] |
Sun, 26 July 2020 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noemer
Afbreking: noe•mer
Selfstandige naamwoord: noemer
Meervoud: noemers
Verkleinwoord: noemertjie
Meervoud van verkleining: noemertjies
Betekenis:
• Die getal onderkant die lyn van 'n breuk.
Gebruik:
• Gegewe die breuk a/b, word a die teller en b die noemer genoem.
Antoniem:
• teller
Vertaling:
Engels: denominator, namer, nominator
Nederlands: noemer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|