naguil [boodskap #132400] |
Sun, 26 July 2020 13:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naguil
Afbreking: nag•uil
Samestelling: nag + uil
Selfstandige naamwoord: naguil
Meervoud: naguile
Verkleinwoord: naguiltjie
Meervoud van verkleining: naguiltjies
Betekenis:
• Persoon wat neiging is om tot laat in die aand wakker te bly.
Gebruik:
• Sy is 'n naguil en mens sukkel maar on haar in die oggende uit die vere te kry.
Sinoniem:
• aandmens
• nagloper
• nagwolf
Antoniem:
• vroegopstaner
Vertaling:
Engels: night owl, nocturnal person
Nederlands: nachtbraker, avondmens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|