Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halter
halter [boodskap #132397] Sun, 26 July 2020 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Perd met 'n halter om sy kop.
'n Perd met 'n halter om sy kop.
halter
Afbreking: hal•ter


Selfstandige naamwoord: halter
Meervoud: halters
Verkleinwoord: haltertjie
Meervoud van verkleining: haltertjies

Betekenis:
• Koptuig van leer vir 'n ry-, pak- of skoudier.
• (figuurlik) 'n Belemmering.

Gebruik:
• Die skoudiere word aan halters gelei.
• Ons sal hom die halter moet aansit.

Sinoniem:
• koptuig

Afgelei:
• halterketting
• halterriem
• halterring
• haltertoom
• perdehalter
• stalhalter

Vertaling:
Engels: halter
Nederlands: halster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toom
Volgende onderwerp: dugtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:48:59 UTC 2025