Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toom
toom [boodskap #132396] Sun, 26 July 2020 12:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Perd met 'n toom om sy kop.
'n Perd met 'n toom om sy kop.
toom
Afbreking: toom


Selfstandige naamwoord: toom
Meervoud: tome, tooms
Verkleinwoord: toompie
Meervoud van verkleining: toompies

Betekenis:
• Toestel van leer vir 'n rydier se kop, bestaande uit halter (koptuig), stang en teuels wat die dier se bewegings aan die ruiter onderwerp.

Gebruik:
Tooms en saals word te koop aangebied.
• Die perd moet in toom gehou word.

Sinoniem:
• breidel

Afgelei:
• intoom
• optoom
• toomboeg
• toomloos
• toomsluiting
• toomstang
• in toom hou (vaste uitdrukking)

Vertaling:
Engels: bridle, reins
Nederlands: toom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swel
Volgende onderwerp: halter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:51:15 UTC 2025