Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loof
loof [boodskap #132394] Sun, 26 July 2020 11:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die loof van 'n boom.
Die loof van 'n boom.
loof
Afbreking: loof
Uitspraak: /luə̯f/


Werkwoord: loof
Verlede tyd: het geloof

Betekenis:
• Bewonder en verheerlik.

Gebruik:
Loof en prys die Here!

Vertaling:
Engels: to praise, laud, glorify, extol
Nederlands: loven


Selfstandige naamwoord: loof
Meervoud:

Betekenis:
• Al die blare van 'n plant saam.

Gebruik:
• Die keurboom is 'n geronde, middelgroot boom met 'n yl loof.

Sinoniem:
• gebladerte

Afgelei:
• loofblaar
• loofboom
• loofhut
• loofplant
• loofryk
• loofwerk

Vertaling:
Engels: foliage, leaves, leafage
Nederlands: loof, gebladerte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: agtertang
Volgende onderwerp: swel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:03:22 UTC 2025