agtertang [boodskap #132393] |
Sun, 26 July 2020 11:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agtertang
Afbreking: ag•ter•tang
Samestelling: agter + tang
Selfstandige naamwoord: agtertang
Meervoud: agtertange
Betekenis:
• Vurkvorming deel van 'n wa waar die agteras en die langwa aanmekaar vas is.
Gebruik:
• Die ossewa se agtertang het gebreek.
Antoniem:
• voortang
Vertaling:
Engels: rear tongs
Nederlands: achtertang, achtertong
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|