|
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106094 is 'n antwoord op boodskap #106093] |
Sa, 24 September 2005 07:30 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee Suidwester man!! Jy soek nou mos moeilikheid!!
Die vrolikes moet heel voor sit, dan sal die manne veilig voel:))
--
Groetnis
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:-badnYopPM43bKneRVn-gA@is.co.za...
> Die oplossing? Laat hulle net heel agter in die kerk sit...
> "Jonas" wrote in message
> news:dh2ppf$ihc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>>
>
|
|
|
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106098 is 'n antwoord op boodskap #106094] |
Sa, 24 September 2005 09:30 |
Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161 Geregistreer: April 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Of hulle moet een bord in die broek steek
"Annette" skryf in boodskap news:dh306m$aq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Suidwester man!! Jy soek nou mos moeilikheid!!
> Die vrolikes moet heel voor sit, dan sal die manne veilig voel:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:-badnYopPM43bKneRVn-gA@is.co.za...
>> Die oplossing? Laat hulle net heel agter in die kerk sit...
>> "Jonas" wrote in message
>> news:dh2ppf$ihc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106100 is 'n antwoord op boodskap #106093] |
Sa, 24 September 2005 10:26 |
Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28 Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jonas wrote:
> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>
>
Nou sal dit vir die Katolieke kerk nog moeilijker word om genoeg
priesters te vind. Baie heteroseksuele manne dra immers nie graag jurke
nie, en word nie seksueel aangetrek deur misdienaartjies nie.
--
Gerard van Wilgen
www.majstro.com - Multlingva tradukvortaro
www.erotikejo.com - Internacia seksportalo
|
|
|
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106101 is 'n antwoord op boodskap #106094] |
Sa, 24 September 2005 10:27 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hang af van waar jy staan en waarvoor jy ontvanklik is! Maar jy's reg.
Ek is seker onsimpatiek met die agtermekaarkerels, maar eintlik moet mens
simpatie he. Lekker goed is biltong, tjoklits, parra.......maar om DAAR
jou plesier te vind? Dit moet 'n straf wees.
"Annette" skryf in boodskap news:dh306m$aq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Suidwester man!! Jy soek nou mos moeilikheid!!
> Die vrolikes moet heel voor sit, dan sal die manne veilig voel:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:-badnYopPM43bKneRVn-gA@is.co.za...
>> Die oplossing? Laat hulle net heel agter in die kerk sit...
>> "Jonas" wrote in message
>> news:dh2ppf$ihc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106104 is 'n antwoord op boodskap #106093] |
Sa, 24 September 2005 07:26 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die oplossing? Laat hulle net heel agter in die kerk sit...
"Jonas" skryf in boodskap news:dh2ppf$ihc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>
|
|
|
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106121 is 'n antwoord op boodskap #106100] |
Ma, 26 September 2005 14:15 |
Francois Human
Boodskappe: 360 Geregistreer: April 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is bly die Pous het 'n stokkie VOOR die moffies gesteek en nie AGTER nie.
Hoe belangrik is voorsetsels to nie.......
"Gerard van Wilgen" skryf in boodskap news:43352978$0$19484$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
> Jonas wrote:
>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>
> Nou sal dit vir die Katolieke kerk nog moeilijker word om genoeg priesters
> te vind. Baie heteroseksuele manne dra immers nie graag jurke nie, en word
> nie seksueel aangetrek deur misdienaartjies nie.
>
> --
>
> Gerard van Wilgen
>
> www.majstro.com - Multlingva tradukvortaro
> www.erotikejo.com - Internacia seksportalo
|
|
|
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106132 is 'n antwoord op boodskap #106121] |
Di, 27 September 2005 06:33 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis juis daardie stokkies voor wat die wortel van die kwaad is:)))
--
Groetnis
Annette
"Francois Human" wrote in message
news:1127744740.1c9e22d14a6ee56d0f48e77e03fd2c2d@teranews...
> Ek is bly die Pous het 'n stokkie VOOR die moffies gesteek en nie AGTER nie.
> Hoe belangrik is voorsetsels to nie.......
>
>
> "Gerard van Wilgen" wrote in message
> news:43352978$0$19484$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
>> Jonas wrote:
>>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>
>
>>
>> Nou sal dit vir die Katolieke kerk nog moeilijker word om genoeg priesters
>> te vind. Baie heteroseksuele manne dra immers nie graag jurke nie, en word
>> nie seksueel aangetrek deur misdienaartjies nie.
>>
>> --
>>
>> Gerard van Wilgen
>>
>> www.majstro.com - Multlingva tradukvortaro
>> www.erotikejo.com - Internacia seksportalo
>
|
|
|
Re: Nuwe pous steek stokkie voor agtermekaarkêrels [boodskap #106139 is 'n antwoord op boodskap #106132] |
Di, 27 September 2005 12:51 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
dink dis hier "in die kwaad"
"Annette" skryf in boodskap news:dhapq8$pnj$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis juis daardie stokkies voor wat die wortel van die kwaad is:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Francois Human" wrote in message
> news:1127744740.1c9e22d14a6ee56d0f48e77e03fd2c2d@teranews...
>> Ek is bly die Pous het 'n stokkie VOOR die moffies gesteek en nie AGTER nie.
>> Hoe belangrik is voorsetsels to nie.......
>> "Gerard van Wilgen" wrote in message
>> news:43352978$0$19484$ba620dc5@text.nova.planet.nl...
>>> Jonas wrote:
>>>> Die nuwe pous gaan geen moffies toelaat tot die bediening nie.
>>>> Voorwaar 'n goeie voorbeeld vir die NG Kerk.
>>
>>>
>>> Nou sal dit vir die Katolieke kerk nog moeilijker word om genoeg priesters
>>> te vind. Baie heteroseksuele manne dra immers nie graag jurke nie, en word
>>> nie seksueel aangetrek deur misdienaartjies nie.
>>>
>>> --
>>>
>>> Gerard van Wilgen
>>>
>>> www.majstro.com - Multlingva tradukvortaro
>>> www.erotikejo.com - Internacia seksportalo
>
|
|
|