Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blokkeer
blokkeer [boodskap #132389] Sun, 26 July 2020 09:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blokkeer
Afbreking: blok•keer
Samestelling: blok + keer


Werkwoord: blokkeer
Verlede tyd: het geblokkeer

Betekenis:
• Iets deur 'n blokkade keer of afsluit.

Gebruik:
• Die Departement van Korrektiewe Dienste (DKD) wil selfoonseine by tronke blokkeer.

Sinoniem:
• afsluit
• afsper
• keer
• stop
• terughou
• versper

Antoniem:
• oopmaak
• toelaat

Afgelei:
• blokkeerder
• blokkering

Vertaling:
Engels: to blokkeer
Nederlands: blokkeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verruklik
Volgende onderwerp: skok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:33:27 UTC 2025