verruklik [boodskap #132388] |
Sun, 26 July 2020 08:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verruklik
Afbreking: ver•ruk•lik
Byvoeglike naamwoord: verruklik
Vergrotende trap: verrukliker
Oortreffende trap: verruklikste
Attributief: verruklike
Partitief: verrukliks
Betekenis:
• Wat besonder mooi of aangenaam is; betowering en ekstase verwek.
Gebruik:
• Die uitsig vanaf Tafelberg is asemrowend en verruklik.
Sinoniem:
• aandoenlik
• aangenaam
• aanminlik
• aanvallig
• behaaglik
• bekoorlik
• betowerend
• buitengewoon
• heerlik
• hemels
• lekker
• pragtig
• treffend
• verrassend
Afgelei:
• verruklikheid
Vertaling:
Engels: delightful, wonderful, lovely
Nederlands: verrukkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|