Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drukvloeistof
drukvloeistof [boodskap #132387] Sat, 25 July 2020 21:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
drukvloeistof
Afbreking: druk•vloei•stof
Samestelling: druk + vloeistof


Selfstandige naamwoord: drukvloeistof
Meervoud: drukvloeistowwe

Betekenis:
• Vloeistof waarmee boeke, tydskrifte en koerante gedruk word; 'n soort ink.
• Vloeistof onder hoë druk wat druk uitoefen.

Gebruik:
• Pasop dat die drukvloeistof nie op jou klere kom nie.
• By hidrobreking word 'n drukvloeistof op rotsformasies gerig om dit op te breek sodat natuurlike gas en petroleum vrylik kan vloei.

Vertaling:
Engels: printing fluid; high pressure fluid
Nederlands: drukvloeistof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: projektiel
Volgende onderwerp: verruklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:00:11 UTC 2025