onsin [boodskap #132385] |
Sat, 25 July 2020 20:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onsin
Afbreking: on•sin
Samestelling: on- + sin
Selfstandige naamwoord: onsin
Meervoud: –
Betekenis:
• Wat nie waar is of sin maak nie.
Gebruik:
• Sy storie van 'n skilpad wat vere het is totale onsin.
Sinoniem:
• bog
• bollie
• kaf
• nonsens
• nonsies
• snert
• twak
Vertaling:
Engels: nonsense, rubbish
Nederlands: onzin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|