Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eskader
eskader [boodskap #132381] Sat, 25 July 2020 20:03
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Eskader vegvliegtuie.
'n Eskader vegvliegtuie.
eskader
Afbreking: es•ka•der


Selfstandige naamwoord: eskader
Meervoud: eskaders
Verkleinwoord: eskadertjie
Meervoud van verkleining: eskadertjies

Betekenis:
• 'n Formasie van groot oorlogskepe of vegvliegtuie onder enkele bevel wat as 'n eenheid optree.

Gebruik:
• In 1598 het 'n Nederlandse eskader by Grand Port geland en die eiland "Mauritius" gedoop.

Afkorting:
• esk.

Verwant:
• eskadron

Vertaling:
Engels: squadron
Nederlands: eskader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: relik
Volgende onderwerp: aanhits
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:26:08 UTC 2025