Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorblyfsel
oorblyfsel [boodskap #132377] Sat, 25 July 2020 15:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorblyfsel
Afbreking: oor•blyf•sel


Selfstandige naamwoord: oorblyfsel
Meervoud: oorblyfsels
Verkleinwoord: oorblyfseltjie
Meervoud van verkleining: oorblyfseltjies

Betekenis:
• Dit wat oorbly; die oorskot of -skiet.

Gebruik:
• 'n Fossiel is die oorblyfsel van 'n dier of plant wat in sedimentêre gesteentes behoue gebly het.

Vertaling:
Engels: remnant, remainder, remains
Nederlands: overblijfsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sedelik
Volgende onderwerp: ligbron
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:01:07 UTC 2025