kordon [boodskap #132375] |
Sat, 25 July 2020 14:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kordon
Afbreking: kor•don
Selfstandige naamwoord: kordon
Meervoud: kordonne, kordons
Verkleinwoord: kordonnetjie
Meervoud van verkleining: kordonnetjies
Betekenis:
• 'n Ry mense of dinge wat in 'n gebied geplaas word om dit af te sper en te beskerm.
Gebruik:
• Die polisie trek 'n kordon om die kwesbare woongebiede en rig padblokkades op.
Vertaling:
Engels: cordon
Nederlands: kordon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|