sonwyser [boodskap #132372] |
Sat, 25 July 2020 13:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sonwyser
Afbreking: son•wy•ser
Samestelling: son + wyser
Selfstandige naamwoord: sonwyser
Meervoud: sonwysers
Verkleinwoord: sonwysertjie
Meervoud van verkleining: sonwysertjies
Betekenis:
• Toestel wat die tyd met behulp van die son aanwys.
Gebruik:
• Die sonwyser het 'n gnomon ('n driehoekige styl) wat 'n skaduwee op 'n uitgemerkte oppervlak werp.
Sinoniem:
• sonhorlosie
Vertaling:
Engels: sundial
Nederlands: zonnewijzer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|