Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vonnis
vonnis [boodskap #132366] Sat, 25 July 2020 11:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vonnis
Afbreking: von•nis


Selfstandige naamwoord: vonnis
Meervoud: vonnisse
Verkleinwoord: vonnissie
Meervoud van verkleining: vonnissies

Betekenis:
• 'n Regterlike uitspraak; beslissing van 'n regter in 'n dagvaardingsprosedure.

Gebruik:
• Tydens vonnisoplegging het die regter gesê dat hy weet die vonnis nie die persoon se lewe sal kan terugbring nie.

Afgelei:
• doodvonnis
• vonnisoplegging

Vertaling:
Engels: sentence, judgement
Nederlands: vonnis


Werkwoord: vonnis
Verlede tyd: het gevonnis

Betekenis:
• 'n Vonnis uitspreek.

Gebruik:
• Hy is tot 3 maande gevangenisstraf gevonnis.

Vertaling:
Engels: to sentence, condemn
Nederlands: vonnissen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wedren
Volgende onderwerp: tjello
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:32:58 UTC 2025