Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wedren
wedren [boodskap #132365] Sat, 25 July 2020 10:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Atlete wat 'n wedren hardloop.
Atlete wat 'n wedren hardloop.
wedren
Afbreking: wed•ren


Selfstandige naamwoord: wedren
Meervoud: wedrenne
Verkleinwoord: wedrennetjie
Meervoud van verkleining: wedrennetjies

Betekenis:
• Wedstryd waar deelnemers probeer om eerste by die eindstreep te kom.

Gebruik:
• Die afsitter se skoot klap, die wedren het begin!

Sinoniem:
• resies
• wedloop

Afgelei:
• bergfietswedren
• fietswedren
• perdewedren
• wedrenbedryf
• wedrenbyeemkoms

Vertaling:
Engels: race
Nederlands: wedren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pruimedant
Volgende onderwerp: vonnis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:45:21 UTC 2025