Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pruimedant
pruimedant [boodskap #132364] Sat, 25 July 2020 10:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Pruimedante
Pruimedante
pruimedant
Afbreking: prui•me•dant


Selfstandige naamwoord: pruimedant
Meervoud: pruimedante
Verkleinwoord: pruimedantjie
Meervoud van verkleining: pruimedantjies

Betekenis:
• 'n Gedroogde pruim, of 'n variëteit van die pruim wat geskik is om te droog.

Gebruik:
Pruimedante word in talle geregte gebruik om dit te versoet en is 'n goeie bron van vitamien K en ook 'n goeie lakseermiddel teen hardlywigheid.

Afgelei:
• pruimedantroom
• pruimedantroomys

Vertaling:
Engels: prune
Nederlands: pruimedant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaai
Volgende onderwerp: wedren
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:39:54 UTC 2025