Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parfuum
parfuum [boodskap #132357] Sat, 25 July 2020 08:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskillende parfuums.
Verskillende parfuums.
parfuum
Afbreking: par•fuum


Selfstandige naamwoord: parfuum
Meervoud: parfuums
Verkleinwoord: parfuumpie
Meervoud van verkleining: parfuumpies

Betekenis:
• 'n Mengsel van geurstowwe in 'n oplosmiddel wat lekker ruik.

Gebruik:
• By elke uitrusting kort jy 'n stel mooi oorbelle en geurige parfuum.

Sinoniem:
• eau-de-cologne
• laventelwater
• oliekolonie
• reukwater

Afgelei:
• parfuumbottel
• parfuumafdeling
• parfuumspuit
• parfuumverkoper

Vertaling:
Engels: perfume, scent
Nederlands: parfum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kweking
Volgende onderwerp: parka
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:32:49 UTC 2025