Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kweking
kweking [boodskap #132356] Fri, 24 July 2020 21:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kweking
Afbreking: kwe•king


Selfstandige naamwoord: kweking
Meervoud: kwekings

Betekenis:
• Die handeling van plante kweek en diere teel.

Gebruik:
• Hidroponika behels die kweking van plante sonder grond.

Sinoniem:
• verbouing
• teelt

Vertaling:
Engels: cultivation
Nederlands: cultivatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: portiek
Volgende onderwerp: parfuum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:28:17 UTC 2025