Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » portiek
portiek [boodskap #132355] Fri, 24 July 2020 21:14
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Portiek
'n Portiek
portiek
Afbreking: por•tiek


Selfstandige naamwoord: portiek
Meervoud: portieke

Betekenis:
• 'n Oop portaal wat toegang tot 'n gebou verleen. Ook 'n oordekte suilegang voor 'n gebou.

Gebruik:
• Die hotel het 'n groot portiek waardeur karre kan ry om gaste af te laai.

Vertaling:
Engels: porch, portico
Nederlands: portiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kiaat
Volgende onderwerp: kweking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:37:21 UTC 2025