goedkeuring [boodskap #132350] |
Fri, 24 July 2020 20:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goedkeuring
Afbreking: goed•keu•ring
Samestelling: goedkeur + -ing
Uitspraak: /ˈχutˌkɪø.rɪŋ/
Selfstandige naamwoord: goedkeuring
Meervoud: goedkeurings, goedkeuringe
Verkleinwoord: goedkeurinkie
Meervoud van verkleining: goedkeurinkies
Betekenis:
• Die handeling van goedkeur. Dit waarvoor daar formeel toestemming voor gevra of verleen is.
Gebruik:
• Die saak word vir goedkeuring voorgelê.
Sinoniem:
• approbasie
• bewilliging
• instemming
• ratifikasie
• toegewing
• toestemming
• vergunning
Vertaling:
Engels: approval, approbation
Nederlands: goedkeuring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|