galery [boodskap #132347] |
Fri, 24 July 2020 16:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
galery
Afbreking: ga•le•ry
Selfstandige naamwoord: galery
Meervoud: galerye
Verkleinwoord: galerytjie
Meervoud van verkleining: galerytjies
Betekenis:
• 'n Balkon waar mense kan sit in 'n kerk, saal of teater.
• 'n Ruimte waar kunswerke, veelal skilderye, uitgestal of te koop aangebied word.
Gebruik:
• Ons sit graag agter op kerk se galery.
• Van Gog se skilderye word in dié galery uitgestal.
Afgelei:
• fotogalery
• galerybank
• galeryleuning
• galerytrap
• koorgalery
• kunsgalery
Vertaling:
Engels: gallery; art gallery
Nederlands: galerij; galerie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|