dosyn [boodskap #132345] |
Fri, 24 July 2020 15:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dosyn
Afbreking: do•syn
Selfstandige naamwoord: dosyn
Meervoud: dosyne
Verkleinwoord: dosyntjie
Meervoud van verkleining: dosyntjies
Betekenis:
• 'n Stel van twaalf (12).
Gebruik:
• Koop vir ons 'n dosyn eiers.
Sinoniem:
• twaalftal
Afgelei:
• halfdosyn
Afkorting:
• dos.
Vertaling:
Engels: dozen
Nederlands: dozijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|